Eie Tyd Eie Teiken

Browsed by
Category: Pretoria

“Gods must be crazy” in Pretoria – 31 Aug ’24

“Gods must be crazy” in Pretoria – 31 Aug ’24

Daar het nou so paar dae verby gegaan en ons kry minder koud in die aande, ons hanteer die stof in die dag en durf nie kla oor die hitte van die dae nie. Dis darem net te ‘n groot geskenk om nie konstant koud te kry nie. Ek het nie geweet dis moontlik om in jou eie land agter die son aan te trek nie. Wat ‘n voorreg. Nou ja, niks is mos eenvoudig in ons lewe nie, en…

Read More Read More

Van Krag tot Dag – 8 Aug ’24

Van Krag tot Dag – 8 Aug ’24

Vir die volgende twee dae berei ons net voor vir die groot Kragdagskou. Laat die aand voor die skou ry ons na die perseel waar ons ook gaan kamp. Nadat ons ‘n skuifhek wou laat swaai, hom weer op sy spoortjie gesit het en omgedraai het, want ons het verdwaal, vind ons toe eindelik ons staanplek en slaan die maklike, vinnige tent in die piknagdonker op. Die koudste nag wat ek in ‘n lang tyd beleef het, volg ons tot…

Read More Read More